Calvyn de Wet van Zyl Lyrics & Tabs by Coenie de Villiers

Calvyn de Wet van Zyl

guitar chords lyrics

Coenie de Villiers

Album : hartland pop PlayStop

Calvyn de Wet van Zyl was 'n Boer in murg en been
met 'n sluimerende droom
van 'n land wat sonder skroom

onbesmet is dear 'n donker ideaal (2x)
Calvyn de Wet van Zyl koop 'n Musgrave .303
wat hy bêre in sy kas
met patrone in sy tas
langs sy oupa se geskifte bandolier (2x)
(koor)
Hier by die barrikade
is daar bitter min genade
dis waarom ons glo, dis waarom ons bid
want wat kan groter wees
as die stil en donker vrees
wat maak dat ek my land verweer,

want wat kan groter wees
as die stil en donker vrees
wat maak dat ek my land verweer,
die nag oor Afrika will keer?
Want swart bly altyd swart
en wit bly wit -
so marsjeer ons in gelid
Calvyn de Wet van Zyl drink brandewyn en coke
en beskryf die paradys
wat uit die chaos sal verrys
ná die afloop van 'n blanke coup d'etat (2x)
Calvyn de Wet van Zyl weet die land is duur gekoop
daarom word hy meer paraat
dra hy 'n wapen selfs op straat
teen die bose oormag van die swart gevaar (2x)
(koor)

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0057 sec