Oorwinning Sonder Prys Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Oorwinning Sonder Prys

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : IntervensiePlayStop

‘n Versie verduidelik ‘n visie wat praat
Van 21 skotvrye stemme, hartseer en effens kwaad
‘n storie vertel van ‘n boodskap wat lui verteenwoordig my.

Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe
Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe
Mense verheerlik honderd denke wat verwys na ‘n oorwinning sonder prys.
‘n Subkultuur van tekens, ‘n groepie sonder naam.
‘n Natuurlike verskynsel, ‘n stigma wat vergaan
En verstaan van die betekenis van klanke wat sing, wie sal verlossing bring?
Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe
Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe
Mense verheerlik honderd denke wat verwys na ‘n oorwinning sonder prys.
Welkom my naamgenant die ontmoeting is ‘n eer
Ek groet met ‘n glimlag, van jou onsekerheid bekeer.
Ek wroeg, en ek veg, en ek skree vir ‘n kans

Welkom my naamgenant die ontmoeting is ‘n eer
Ek groet met ‘n glimlag, van jou onsekerheid bekeer.
Ek wroeg, en ek veg, en ek skree vir ‘n kans
‘n kinderboekprentjie, ‘n foto na dans.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0074 sec