Oorywerige Gelowige Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Oorywerige Gelowige

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : IntervensiePlayStop

'n Stop haalt van op gewaandenheid
word bederf deur die skreeu geleid
Oorywerige gelowige

Jy sal nie verstaan nie
'n Dapper glimlag 'n bleek gesig
Perspektief verminder dapper lig
Jy sal nie verstaan nie
(Chorus)
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om julle amal so te sien
Hoe lyk my oe
Wat gan ek
Ek hier na verdien
'n Swanger vrou sluit 'n hoofstuk af
Haar denke rus wat deur haar hare draf

Ek hier na verdien
'n Swanger vrou sluit 'n hoofstuk af
Haar denke rus wat deur haar hare draf
Besoedelde nektar 'n lee skelet
Ek dink dit is vir nog 'n gebed
Met swaarde bespiegel sy hande gekleef
Jy sal nie verstaan nie
(Chorus)
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om julle amal so te sien
Hoe lyk my oe
Wat gan ek
Ek hier na verdien
REPEAT (Chorus)

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0091 sec