Die Ligte Skadu Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Die Ligte Skadu

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : IntervensiePlayStop

Staar nou na die muur en laat die sagte note loop.
Sy maak die deur toe en sluit haar oë.
Met ‘n ligblou kleed en ‘n ystervuis word die toekoms dikwels grys.

Sy word spesiaal gevra.
Asem uit en verwelkom die nag.
Dis donker, dis leeg, waar die skadu’s vir haar wag.
Sy maak oop haar oë, hou vas haar prys, die eerste laaste lag.
Vlieg veilig, vlieg veilig, verf die skadu’s wit vandag.
Terapeutiese gedagte verlig die soeke na ‘n merk
En jy glimlag vir ‘n toegevoude vlerk
‘n Verhouding sonder trots.
Sy word spesiaal gevra.


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0069 sec