Huiwerig Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Huiwerig

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : Foto Na Dans afrikaans PlayStop

Is jou woorde net wasem, geskrewe verdampings
Hoe lank moet ek nog smeek,
Verbyster deur leuns wat oor is

Weerloos gemaak deur die kringloop
Die kringloop van seer
Marteling deur bloedbroers
Bestempel met jou naam
Huiwerig waag die oorlog
Van buite bewe frustrasie oor jou
Hunkerig na aan gewoonte
Troos na my normaal
Kom veilige gevoel deur die konstante patroon
Waarom hierdie herhaling van my af
Is ek nie groot genoeg volgens jou in jare
Is dit jy wat my nog weerhou

Waarom hierdie herhaling van my af
Is ek nie groot genoeg volgens jou in jare
Is dit jy wat my nog weerhou
Ons kom nou na aan die einde
Die laaste van ons bestaan
Is ek al reeds vergete, vergete
Ek het geen meer invloed,
Die skuld dra jy
Jy het my vrede gesteel
Die hoof van jou bestaan

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0079 sec