Laaste Lag Lyrics & Tabs by Steve Hofmeyr

Laaste Lag

guitar chords lyrics

Steve Hofmeyr

Album : 25 Jaar Se BestePlayStop

Soms verstaan ek die mense wil alleen wees.
Soms verraai jou oë 'n hart wat huil.
Soms wil ek ook elders sit en stil wees.

Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil.
Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels.
Ons weet ook elke wegloop los 'n merk.
Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels.
En ek staan hier en wonder hoe dit werk ...
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag.
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.

Af en aan, jy dra my soos 'n jas.
In Augustus waai die winde vir jou weg.
En jy los my in die somer, ek's 'n las.

Af en aan, jy dra my soos 'n jas.
In Augustus waai die winde vir jou weg.
En jy los my in die somer, ek's 'n las.
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag.
Hey, hey, hey!
En ek hoor jou.
En ek hoor jou.
Hier staan ek weer, in die langste nag.
Dis die laaste keer, dat ek vir jou sal wag.
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag.
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.

Ek voel die keer is jy die een ... Ha, ha, ha, ha, ha!
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag ... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag ... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.
As die winde vir jou staan en weg.
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag ... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.
En ek hoor jou.
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Hier staan ek weer.
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag ... Ha, ha, ha
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag.
Nie die laatste nag.
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag.
En ek hoor jou.
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag.
Ha, ha, ha.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0077 sec