Amper Lyrics & Tabs by Steve Hofmeyr

Amper

guitar chords lyrics

Steve Hofmeyr

Album : 25 Jaar Se BestePlayStop

Amper
Steve Hofmeyr
Inleiding

As jy eendag, miskien.
In 'n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr 'n mens kan travel, op 'n mieliedorsmasjien?
Om deur die beeskraal en sy kallers.
By die hooimied jou te vra.
Is ek amper in jou drome?
Want jy is rêrig in my hart.
Is ek amper in jou drome?
Want jy is rêrig in my hart.
As jy eendag, miskien.
In 'n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr 'n girl kan travel, met 'n skaam elektrisiën?

As jy eendag, miskien.
In 'n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr 'n girl kan travel, met 'n skaam elektrisiën?
Ek sou lig maak op jou paaie.
En 'n kers wees vir jou kaart.
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
As jy eendag, my vra.
Hoe't ek my vanmelewe gedra?
Toe jy my kom vertel het, van 'n beter man se plaas.
Sou ek jou sê, jy't als gemis, toe ek my rug wegdraai.
Daar was trane in my oë.
Omtrent 'n liter en 'n kwart.
Ek was amper in my drome.
Jy was rêrig in my hart.
Daar was trane in my oë.
Omtrent 'n liter en 'n kwart.
Ek was amper in my drome.
Jy was rêrig in my hart.
Mmmmm ... mmmmm.
Mmmmm ... mmmmm ... mmmmm
Mmmmm.
Musiek, lirieke deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing
Woorde geneem van die CD: Platinum Treffers

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0078 sec