Jou Asem Lyrics & Tabs by Theuns Jordaan

Jou Asem

guitar chords lyrics

Theuns Jordaan

Album : SeisoenPlayStop

Jou Asem
Theuns Jordaan
Inleiding

Die eerste keer toe ek my kry, stap jy woordeloos deur my verby.
Jou ysblou oë kyk regdeur my.
Die eerste keer toe ek jou sien, weet ek ons is aanmekaar gebind.
Tussen lyne sal jy my vind.
Wanneer die oseane rus kry.
Wanneer die storms weer gaan lê.
Dan sleep die winde oor die water.
Jou asem sag.
En later, later.
Hoor ek weer jou naam.
En later, later.
Weet ek jy verstaan.

Hoor ek weer jou naam.
En later, later.
Weet ek jy verstaan.
Met 'n hart van staal het ek jou kom haal.
Jare later, voltooi dit ons verhaal.
Ons praat mekaar se taal.
En elke uur wat ons verspeel.
Lê die tyd en wag dat ons dit deel.
Die sirkel wat ons dit heel.
Wanneer die oseane rus kry.
Wanneer die storms weer gaan lê.
Dan sleep die winde oor die water.
Jou asem sag.
En later, later.
Hoor ek weer jou naam.
En later, later.
Weet ek jy verstaan.
Sy roep, na my, die engel wys waar ek haar sal kry.
Sy vra na my, in 'n droom waar ek haar kry.
Hoor ek my naam in haar gebed.
My naam weerklink, in haar gebed.
Instrumenteel
In stilte sal ek jou vashou.
Sonder ophou, totdat jy onthou.
Hoeveel ek van jou hou.
Wanneer die oseane rus kry.
Wanneer die storms weer gaan lê.
Dan sleep die winde oor die water.
Jou asem sag.
En later, later.
Hoor ek weer jou naam.
En later, later.
Weet ek jy verstaan.
Instrumenteel
En later, later.
Hoor ek weer jou naam.
En later, later.
Hoor ek weer jou naam.
En l-a-t-e-r.
Hoor ek weer jou naam.
Musiek en lirieke deur Theuns Jordaan - Uitgewer - Theuns Jordaan Productions

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0107 sec