Hanne Lyrics & Tabs by Theuns Jordaan

Hanne

guitar chords lyrics

Theuns Jordaan

Album : TjailatydPlayStop

Hanne
Theuns Jordaan
Inleiding

Kyk die hanne, die twee hande van my.
Waar het ek die, twee hanne gekry?
Kyk die hanne die, die twee hanne van my.
Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout.
Met die hanne van ‘n ouman, ja-nee.
Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk.
Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk.
Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk.
Die hanne is hard dien hanne kan slat.
Die hanne van ‘n ouman, ja-nee.
Instrumenteel
Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld.

Die hanne van ‘n ouman, ja-nee.
Instrumenteel
Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld.
Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld.
Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld.
Klop aan die deure, is net vol vere.
Die hanne van ‘n ouman, ja-nee .
Kyk die hanne die, die twee hande van my.
Op hul jonger dae, het hul lekker gekry.
Kyk die hanne die, die twee hande van my.
Die hare geel, het hulle gestreel.
Die hande van ‘n ouman, ja-nee.
Die hande van ‘n ouman, ja-nee.
Die hande van ‘n ouman, ja-nee.
(Oorspronklik gesing deur David Kramer)
Musiek en lirieke deur David Kramer - Uitgewer - EMI Music Publishing

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0056 sec