Intervensie Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Intervensie

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : IntervensiePlayStop

Dis die leemtes wat almal vul weens gebrek aan someraande
kommentaar van alle tipes, lei tot verdamping van blou trane.
Ek bibber dikwels sonder koue hierdie drama verg 'n vreugde.

Slegs beskikbaar aan die dwase ek skuil agter versteekte redes.
Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
deur windbewaaide siel keer.
Ek is blind en voel verwaarloos
verkrag met skerms oop.
Ek sal myne ruil vir joune, as dit die simmetrie versteur.
Uit reghoek reguit riglyne, word abstraksie straks blameer.
Ek verkyk my aan jou dapperheid, jou oorwinnings wel verdien.
So verlaat my nou ek bid, o Heer, jy't jou laaste kans verbeur.
Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
deur windbewaaide siel keer.
Ek is blind en voel verwaarloos

Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
deur windbewaaide siel keer.
Ek is blind en voel verwaarloos
verkrag met skerms oop.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0047 sec