Dis 'n land Lyrics & Tabs by Carike Keuzenkamp

Dis 'n land

guitar chords lyrics

Carike Keuzenkamp

Album : My Treffers under 2000 listeners PlayStop

Daar's 'n land aan suiderkant kom deel in sy verhale
uit die ooste weste noorde suide toegebring
Dis 'n land met milde hand wat uitreik telkemale

om die hoop van more te besing
Dis 'n land van kleure en klank
dis 'n land van oorvloed en dank
dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
dis 'n land wat weet hy kan
ook 'n blyplek neerlê vir my
Daar's 'n land waar kerse brand en vele mense tale
en ek weet die land is net vir my en jou bedoel
Dis 'n land vol drome en toekoms ideale
Laat die mooi van more oor jou spoel
Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land vol drome en toekoms ideale
Laat die mooi van more oor jou spoel
Dis 'n land van kleure en klank
dis 'n land van oorvloed en dank
dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
dis 'n land wat weet hy kan
ook 'n blyplek neerlê vir my
Watter man wat sy kind verstaan
sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hier land bied almal 'n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan
Hierdie land bied almal sy deel
Daar's 'n land wat nooit verpant sy kosbaarste besitting
Vele mense volke wat sy lewensdraad sal bly
Dis 'n land wat koers kan hou gee jy maar net die rigting
van die more ook vir jou en my
Dis 'n land van kleure en klank
dis 'n land van oorvloed en dank
dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
dis 'n land wat weet hy kan
ook 'n blyplek neerlê vir my
Watter man wat sy kind verstaan
sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hier land bied almal 'n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan
Hierdie land bied almal sy deel
Watter man wat sy kind verstaan
sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hier land bied almal 'n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan
Hierdie land bied almal sy deel
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan
Hierdie land bied almal sy deel

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0105 sec