Dit Reën In Tsitsikamma Lyrics & Tabs by Carike Keuzenkamp

Dit Reën In Tsitsikamma

guitar chords lyrics

Carike Keuzenkamp

Album : My Treffers under 2000 listeners PlayStop

In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikamma woud
Van mense uit 'n vroee tyd, legendes eeue oud
Die mense van die Knysna woude praat hul eie taal

'n Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal
Dit reen in Tsitsikamma
As stilte sagte reen vra
Tot in die hart van Knysna
Dit reen in Tsitsikamma
Die geur van varingblare
Gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland dis Knysna
Dit reen in Tsitsikamma
Daars paadjies wat tot diep diep in die Knysna bosse lei
'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly
Die Grootvoete van Knysna bos is oral oor bekend

Daars paadjies wat tot diep diep in die Knysna bosse lei
'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly
Die Grootvoete van Knysna bos is oral oor bekend
Want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken
Dit reen in Tsitsikamma
As stilte sagte reen vra
Tot in die hart van Knysna
Dit reen in Tsitsikamma
Die geur van varingblare
Gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland dis Knysna
Dit reen in Tsitsikamma
Dit reen in Tsitsikamma
As stilte sagte reen vra
Tot in die hart van Knysna
Dit reen in Tsitsikamma
Die geur van varingblare
Gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland dis Knysna
Dit reen in Tsitsikamma

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0072 sec