Dis Joune Lyrics & Tabs by Lukraaketaar

Dis Joune

guitar chords lyrics

Lukraaketaar

Album : Fop Genade afrikaans PlayStop

Jy't my ontmoet
skuins agter daai bar se gloed jy het
my vertel van alles wat jou pla

Ek kon nie sien
hoe die mense en die mureverdwyn nie
ek kon nie agter kom wat ek sou kry nie
Vergewe my as ek nog broos is.
Hier's al die stukkies
als wat oor is.
Dis joune
as jy dit wil hê.
Want ek wil jou nie verstaan nie
en nooit vir jou sê hou op nie
en ek wil jou nie besit nie
sê net vir my dat ek nie droom nie

en nooit vir jou sê hou op nie
en ek wil jou nie besit nie
sê net vir my dat ek nie droom nie
jy's die vrede in my vrees
en my onvermoë verdwyn as ek by jou is.
Want ek sê mos altyd, lief,
as alles goedgaan.
Onderstebo, onder die maan
kom staan hier by my.
Want ek wil jou nie verstaan nie
en nooit vir jou sê hou op nie
jou nie besit nie
sê net vir my dat ek nie droom nie
jy's die vrede in my vrees
die vrede in my vrees
Jy's die vrede in my.

More tracks of "Lukraaketaar"

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0126 sec