Die duiwel en god Lyrics & Tabs by Stef Bos

Die duiwel en god

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : Van Mpumalanga tot die Kaap dutch PlayStop

Ek es die duiwel
Ik ben God
Ik heb de wereld gemaakt

Ek maak die wereld kapot
Ek stook die kole
Ik maak die slaai
Ek sorg vir die drank
Ek sorg voor die braai
Ek es die Ying
Ek es die Yang
Ek es die appel
Ek es die slang
Ek es die liefde
Ek es die haat
Ek es die hoer

Ek es die liefde
Ek es die haat
Ek es die hoer
Ek es die staat
Ik draag een baard
Ik het een stert
Haal een van ons weg
Dan is die ander niks wert
Ek es die toeval
Ek es die lot
Ek es die duiwel
En ik ben God
Ons is al saam van die begin van die tijd
Ons ken mekaar al een eeuwigheid
Ons is een tweeling uit dieselfde buik
Jij gaan nooit weet wie is wie
Als jij niet goed kijk
Ek es die grondpad
Ek es die weg
Saan es ons sterk
Alleen es ons sleg
Jij mag ons niet skei nie
Ons es aan mekaar vas
Soos whiskey en water in dieselfde glas
Ons maak samen oorlog
Ons maak saam plesier
Ek es van Holland
En ek es van hier
Ek es die toeval
En ek es die lot
Ek es die duiwel
En ek es God

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0097 sec