Klara Majola Lyrics & Tabs by Stef Bos

Klara Majola

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : KaalvoetPlayStop

Toe die skermer sak gaan haal Daar waar hy die hout versamel Maar Klara Majola het verdwaal Verdwaal in die donker van die skaduwee van die Berge Verdwaal in die winter in die Kaap Sy kon die pad nie terug vind nie Was moeg en het gaan slaap Klein Klara Majola lê verkluim In die Bokkeveld se bros kapok Haar arms en bene bruin en kromgetrek Soos ‘n wingerdstok Klara Majola die koue geweld Sif stadiger oor my uit die ruim Maar nooit sal ek in die Bokkeveld So warm….soos jy verkluim En dis nou sestig jaar gelede En jy‘s lank al nie meer hier En tog is jy nog by ons Want ek sien jou siel Vasgevang In 'n beeld In 'n beeld van brons Klein Klara Majola lê verkluim In die Bokkeveld se bros kapok Haar arms en bene bruin en kromgetrek Soos 'n wingerdstok En die wêreld het verander maar die hemel waarop ons wag Is nog lank nog nie hier nie En daar's altyd nog kinders wat verdwaal In die winternag


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0088 sec