Onder in Mij Whisky Glas Lyrics & Tabs by Stef Bos

Onder in Mij Whisky Glas

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : Het beste van Stef Bos: Noord & ZuidPlayStop

Die kroeg, se deur is toe 'n Wasem hang in die donker lug Ek lig my glas op om te proe Maar voor my sien ek jou gesig Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Ek het jou verruil vir 'n droom van 'n duisend kontinente Maar nou sien ek my glas se bodem En tel ek my laaste sente Jy is oral om my hier vannag Ek voel jou in my lewe Whiskey is hard en jy is sag Jy laat my handen bewe Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Drie skepe moes my wegvoer Na lande ver van hier Maar daar is skimme op die vloer En visioene in my bier Ek weet ek was verkeerd gewees My oe traan, my maag wil draai en draai My toekoms is nog vis nog vlees Drie skepen het my hart verraai Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0152 sec