Vlieg Vanaand Lyrics & Tabs by Bobby van Jaarsveld

Vlieg Vanaand

guitar chords lyrics

Bobby van Jaarsveld

Album : Net Vir Jou bobby van jaarsveld PlayStop

Die foto teen my muur is nog daar daar waar jy hom laas gehang het
Teen die muur en teen my hart
Herinneringe klou aan my, aan en aan totdat ek nie meer kan gaan nie

Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly
Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer
Die woorde in my kop kan ek nie keer
Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
‘n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
‘n Klippie op die maan vir jou gaan kry

Vir almal wys ek het ‘n fout gemaak
Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
Terug by my
Daar's silhouette teen my muur van elke oomblik
Elke uur wat ons gedans het deur die nag

Die datums eggo in my kop, die dae het so lank geword
Vandat jy weg is, ek het gemaak of alles reg is hier by my
Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer
Die woorde in my kop kan ek nie keer
Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
‘n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
‘n Klippie op die maan vir jou gaan kry
Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
Vir almal wys ek het ‘n fout gemaak
Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
Terug by my
Tyd laat my nou terug verlang my hart is seer dit raak nou lank
Die Hemel weet hoe ek verlang na jou
Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
‘n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
‘n Klippie op die maan vir jou gaan kry
Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
Vir almal wys ek het ‘n fout gemaak
Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
Terug by my

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0087 sec