Alles Vir Jou Lyrics & Tabs by Bobby van Jaarsveld

Alles Vir Jou

guitar chords lyrics

Bobby van Jaarsveld

Album : Wat Geld Nie Kan Koop Nie bobby van jaarsveld PlayStop

Ook net ‘n mens, verlief en verlore
Wanneer ek voel ek wil meer vir jou sê
Soek ek na woorde

Gee my vanaand
jou eerste jou laaste dans
Dit wat ek het sal ek vir jou wil gee
Dalk kry ek net een kans
Ek wil my hart met jou deel
En dit in ‘n soen met jou seël
My engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want engel ek weet ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek's lief vir jou
My engel ek gee, ek gee my alles …

Ons kan dit nie keer nie
Ek's lief vir jou
My engel ek gee, ek gee my alles …
My alles vir jou…
Gee my jou hand
En weet dat ek daar is
Glo elke woord wat ek het om te sê
En weet dat dit waar is …
Hier is ons nou
Jou arms om my gevou
En daar is nêrens waar ek meer wil wees
As net hier naby jou
Jy maak die lewe vir my
‘n droom waarin ek nou kan bly
My engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want engel ek weet ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek's lief vir jou
My engel ek gee, ek gee my alles …
My alles vir jou…
Jy is die rede in my wat my hier hou
Selfs as jy twyfel in my
Moet jy net onthou
My engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want engel ek weet ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek's lief vir jou
My engel ek gee, ek gee my alles …
My alles vir jou…

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0072 sec