Storie Van My Lewe Lyrics & Tabs by Bobby van Jaarsveld

Storie Van My Lewe

guitar chords lyrics

Bobby van Jaarsveld

Album : Net Vir Jou bobby van jaarsveld PlayStop

Wie weet waar die liefde lê net jy sal dit vir my kan sê
Ons weet van geheime bou en ek sal joune altyd by my hou
Want ek, ek ken jou al lankal ek lees jou soos ‘n boek

Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet
Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê en eindig wanneer jy gaan
Wie sal weet hoe ons nou voel
En wie sal verstaan wat ek bedoel
Ek weet dis niks om te vergeet
Maar van jou, sal ek altyd wil weet
Want ek, ek ken jou al lankal ek lees jou soos ‘n boek
Gaan jy my groet en vra bly jy vanaand
Dan hou ons by die storielyn
Net soos dit hier staan

Gaan jy my groet en vra bly jy vanaand
Dan hou ons by die storielyn
Net soos dit hier staan

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0084 sec