Dis Verby Lyrics & Tabs by Robbie Wessels

Dis Verby

guitar chords lyrics

Robbie Wessels

Album : Afrika SonsakPlayStop

Dit maak nie saak nie, waar jy die laaste 20 jare oral was nie.
Dit maak nie saak nie, of jy dalk leeg was of vol seer was, maak nie saak nie.
Of jy verloor het, of gewen het of gelykop gespeel het.

Of jy gevlug het, uit die land uit of dalk iemand seergemaak het.
Jy voel dalk dikwels jys niks werd nie en jyt niks om voor te leef nie.
Vol selfverwyt.
Jy voel skuldig en jy't dinge wat jou pla.
‘n Lae selfbeeld.
Altyd bang jy sê dalk iets verkeerd.
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry
Wat saak maak is vandag en more
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry
X 2
Dit maak nie saak nie, of jy ‘n dokter of ‘n straatskoonmaker is nie

As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry
X 2
Dit maak nie saak nie, of jy ‘n dokter of ‘n straatskoonmaker is nie
Dit maak nie saak nie, of jy buite slaap of binne slaap vannaand nie
As niemand skryf nie, of jou mail of sms as jy verjaar nie
Jy's dalk gefire, en jy kry net nie rigting in jou werk nie
Jy's dalk so moeg, en jy kry net nie geluk in wat jy doen nie
En die liefde, voel so ver en kry nie vatplek in jou hart nie
Dit maak nie saak nie, maak nie saak nie, maak nie saak nie Dis verby
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry
Wat saak maak is vandag en more
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry

More tracks of "Robbie Wessels"

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0072 sec