Boerevry Lyrics & Tabs by Lianie May

Boerevry

guitar chords lyrics

Lianie May

Album : Vergeet My Nie hi love your mucik PlayStop

Wys my, wys 'n bietjie liefde
Gee 'n bietjie meer as meer
En vat my nog 'n keer vanaand

Onthou jy, hou jy nog ons liefde
Want dit word nou te lank
En ek mis jou hier vanaand
Sing saam met my, do wa di di dam,
do wa di di do
Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my, do ea di di dam
do wa di di do
Sing saam met, my lekker boerevry
Wys my, wys my ek is joune
Wys my hoe dit raak, kan nie slaap
Want dis mos hoe die liefde maak

Wys my, wys my ek is joune
Wys my hoe dit raak, kan nie slaap
Want dis mos hoe die liefde maak
Vry my, vry my sonder einde
Want as jy hou, hou jy vas
Ek's die een wat by jou pas
Sing saam met my, do wa di di dam,
do wa di di do
Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my, do ea di di dam
do wa di di do
Sing saam met, my lekker boerevry

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0047 sec