Vergeet Van My Lyrics & Tabs by Foto Na Dans

Vergeet Van My

guitar chords lyrics

Foto Na Dans

Album : IntervensiePlayStop

Vergeet van my en volg die roetes van Desember.
Vergeet van my en luister saggies
Daar’s iets wat jou nooit sal belemmer.

Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig
Verveel die ligte mense, daar’s skadu op jou rug.
Die seisoen verwag jou soetste en die blare waai jou terug.
Met die donker skadu sonskyn volg jou tree die mooiste brug.
Deur roetes reëlings ruite, verken die res jou spoor
En die song van leë woorde word verkrag deur die gehoor.
Dis ‘n dans van die kalender met ritme sonder klank
En die klank van roos Desember is te sag vir ver te lank.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0103 sec