Trigger-happy Lyrics & Tabs by Coenie de Villiers

Trigger-happy

guitar chords lyrics

Coenie de Villiers

Album : hartland pop PlayStop

Ek's 'n doogewone ou met 'n doodgewone vrou
voor my venster is daar tralies wat sal hou
in my erf het ek 'n pitboel met 'n duidelike doel:

wie nie hoor sal uitendelik moet voel
Daar is doringdraad gespan
op elke muur, net waar ek kan
daar is ligte en sirenes op my dak
Daar's ook tralies voor die deur
want wie weet wat kan gebeur
wees paraat, ou maat, of jy is in die kak
(koor)
Ek het twee kinders en 'n tjor
en 'n Magnum forty-four
elke Sondag braai ek vleis hier in my tuin
Ja die toekoms is nou helder

en 'n Magnum forty-four
elke Sondag braai ek vleis hier in my tuin
Ja die toekoms is nou helder
met my vinger op die sneller
jy kan kwalik sê 'n mens is trigger-happy
Ek het 'n panic button hier,
op my geweer is 'n visier
ons is gereed as jy kom lol hier in die nag
daar is 'n gaatjie in my deur
om flink en vinnig te bespeur
wie op die drumpel aan die buitekant dalk wag
Ons word gereeld gepatroleer
want die buurtwag het geleer:
'n grendel is eenvoudig nie genoeg nie
Hulle sê: be safe, be wise,
lock your car, immobilise
as jy nie môreoggend dalk wil werk toe stap nie!
(koor)

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0079 sec