Sien Is Glo..Jou Keuse Lyrics & Tabs by Straatligkinders

Sien Is Glo..Jou Keuse

guitar chords lyrics

Straatligkinders

Album : BloeiselsPlayStop

Leer my, leer my van liefde
Red my, red my van my vrese
Soms is dit goed om verkeerd te wees

Wil jy reg of gelukkig wees?
Of wil jy sien hoe kan ou wonde genees?
Jy was reg; dit kan genees
Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Versterk, versterk my integriteit

Jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Versterk, versterk my integriteit
Verhoog, verhoog my intimiteit
Bevestig nou my identiteit
Die antwoord op dit wat ek nou wil weet
Sal ek eendag tien teen een vergeet
Die antwoord lê in die verhouding
Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0064 sec