Duiwel Dans Lyrics & Tabs by Straatligkinders

Duiwel Dans

guitar chords lyrics

Straatligkinders

Album : Konings Met Verskonings afrikaans PlayStop

Sonne sak en die skadu bly
relevant staan ek gereed om 'n antwoord te kry
die waarheid maak jou vryer as wat jy wil wees

nou staan ek hier met 'n hart vol vrees
Jy dans met die duiwel in jou hand
en 'n engel draai in jou oor
maar jy steur jou nie aan hom nie
Ek het jou eerste gesien
jy het my nooit laat gaan nie
ekke probeer nogsteeds om jou te
kry my by die einde ek sal wag
vir my ek wil by jou wees
wees my einde wees my begin
ek sal aanhou tot ek ophou leef
ek sal aanhou tot ek ophou leef

wees my einde wees my begin
ek sal aanhou tot ek ophou leef
ek sal aanhou tot ek ophou leef
Jy dans met die duiwel in jou hand
en 'n engel draai in jou oor
maar jy steur jou nie aan hom nie
Wie sit die ligte van die stad aan
wie luister soms as dit afgaan
jy het jy het jy het probeer
Jy dans met die duiwel in jou hand
en 'n engel draai in jou oor
maar jy steur jou nie aan hom nie
Jy sal my nooit laat gaan nie
kry my by die einde
kry my nou
Jy dans met die duiwel in jou hand
en 'n engel draai in jou oor
maar jy steur jou nie aan hom nie
Daar sal altyd meer goed as sleg
in hierdie wereld van ons wees
ek glo dat liefde wen, ek glo dat ons kan wen

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0083 sec