Piekniek Opie Maan Lyrics & Tabs by Zinkplaat

Piekniek Opie Maan

guitar chords lyrics

Zinkplaat

Album : Die Miskruier Gaan See ToePlayStop

ek gooi 'n klippie teen jou ruit en kyk hoe jy deur jou gordyne loer en ek het klaar besluit ek gan jou ontvoer en as jy wonder waarheen ons gaan? vanaand stick ek jou vir 'n picnic op die maan. wolke is ons kombersie ons picnic op die maan. die aand ster is ons kersie ons hou picnic op die maan ek sien hoe jy besluit terwyl jy maak asof jy leer en die onsekerheid want daars alles wat jou keur. maar ek weet jy het klaar jou pajamas aan. maar vanaand skiet ek jou vir n picnic op die maan choir.


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0172 sec