Noorderlig Lyrics & Tabs by Die Heuwels Fantasties

Noorderlig

guitar chords lyrics

Die Heuwels Fantasties

Album : Die Heuwels Fantasties afrikaans PlayStop

Die hordes staar vanuit die agtergrond
Die maagd is wys
Sy waarsku hom

Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink
Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink
Al wat ek soek is my horison
Sal ons moet wag vir die wederkoms
Sukkel sukkel deur waar ek is
En wat ek wil wees
Die meester het my leviete vir my voorgelees
Ek tel my dae want ek weet
Hulle gaan nog nodig kom
Ek tel my dae
Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink
Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink

Ek tel my dae
Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink
Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink
Al wat ek soek is my horison
Sal ons moet wag vir die wederkoms
En wat dan van al ons eiendom
Sal ons moet wag vir die wederkoms
Vir die wederkoms

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0109 sec