Doodgewone Aand Lyrics & Tabs by Die Heuwels Fantasties

Doodgewone Aand

guitar chords lyrics

Die Heuwels Fantasties

Album : Die Heuwels Fantasties afrikaans PlayStop

Die hartseer le vlak en is yl gesaai
Deur die blare, wind verwaai
Ek wapper dapper

Ek wapper dapper
Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer
Voel die aarde draai in unisoon
Dis oë verblindery
Dit wat jy is, is jy
Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig

Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood
Dis die gejaag wat ons naar maak
Te veel al hierdie jaar verloor
Ek soek ‘n miljoen rand
Toe ‘n miljoen rand nog ‘n miljoen rand was
‘n Wentelbaan wat draai in unisoon
Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood
Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer
Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood
Ons oor die dood, Ons oor die dood
Ons oor die dood, Ons oor die dood
Dood normaal
Dood nugter
Doodgewone aand
Doodmoeg
Ontnugter
‘n Doodgewone aand

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0085 sec