Lied vir Die Vrou Lyrics & Tabs by Kurt Darren

Lied vir Die Vrou

guitar chords lyrics

Kurt Darren

Album : Lied Vir Die VrouPlayStop

ooh ooh
Vir jou daar wonder filosofe
Wetenskaplers sê dit is nie waar

Maar die wêreld weet dit nou,
van Venus kom die vrou
En ons manne is gebore op Mars.
Ons sou dit nooit presies begryp nie
Ek knyp myself so tussen dié
Maar ek het al geleer
Jy kan maar kus een keer
Sonder vrou kan 'n man nie oorleef
Ooh ooh
'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou

'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Ek kan haar met geen woord beskryf nie
Daar's net niks wat haar perfekt opsom
An die einde van die dag sal sy hier by my wag
In haar hand lê my kloppende hart
Sy vat my raak met al haar woorde
Sy het reëen druppels op haar tong
Sy's my vandag en môre
Maak dat al my sorge verdwyn soos die mist vir die son
Ooh ooh
'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Dit is 'n ode, dit is 'n ode
Dit is 'n ode aan die vrou
Ek het hom nodig, ek het hom nodig
Dit is 'n ode an die vrou
'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0082 sec