Jessica Lyrics & Tabs by Ray Dylan

Jessica

guitar chords lyrics

Ray Dylan

Album : Breek die Ys afripop PlayStop

Jessie ek onthou toe ons nog kinders was.
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag.
Drome gedroom in die lang gras by die vlei.

Hoe ons eendag groot sou word.
En altyd saam wees Jessie ek en jy.
Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een.
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou.
Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou.
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou.

As ek sê ek is op my knieë, net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou.
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen.
Jou oë se bruin agter die paviljoen.
Die wind. die son. jou mond.
Jy het gevra of ek van jou hou?
Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou.
Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een.
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou.
Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou.
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou.
Jessica!
Instrumenteel
Jessica!
Jessica!
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek sê ek is op my knieë net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm om my gevou.
Jessica!

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0065 sec