Koning Van Harte Lyrics & Tabs by Ray Dylan

Koning Van Harte

guitar chords lyrics

Ray Dylan

Album : Verskietende Sterre pop PlayStop

Is dit luck, is dit timing wat teen my tel?
Om te kry daardie een wat my hart laat smelt.
Ek's gemaak vir 'n paar, twee is meer as een.

En ek speel hierdie hand, want ek soek die een.
Ek's is jou, koning van harte.
Ek soek, deur al die kaarte.
Daar is twee van soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort.
Ek's is jou koning van harte, ek speel die hoogste kaarte.
Met geluk aan my kant, koningin wys vir my jou hand.
Of ek vat of ek gee, ek wil weer probeer.
Deur die lag, die verloor en selfs bietjie seer.
Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees.
Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees.
Ek's is jou, koning van harte.
Ek soek, deur al die kaarte.

Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees.
Ek's is jou, koning van harte.
Ek soek, deur al die kaarte.
Daar is twee van soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort.
Ek's is jou koning van harte, ek speel die hoogste kaarte.
Met geluk aan my kant, koningin wys my jou hand.
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel.
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel.
Geluk breek elke reël.
Oh-ho!
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel.
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel.
Geluk breek elke reël.
Ek's is jou, koning van harte.
Ek soek, deur al die kaarte.
Daar's twee van soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort.
Ek's is jou, koning van harte, ek speel die hoogste kaarte.
Met geluk aan my kant, koningin wys my jou hand.
Met geluk aan my kant, koningin wys my jou hand

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0094 sec