Ek Wonder Lyrics & Tabs by Glaskas

Ek Wonder

guitar chords lyrics

Glaskas

Album : Engele Wat Skree afrikaans PlayStop

Niks in hierdie wêreld
kan ooit bevredig nie
ek was vir te lank

te tevrede
niks wat ek sê
is enigsins geregverdig nie
maar die lewe is in elk geval
glad nie regverdig nie
en ek wonder hoe kan ek
vandag iets beteken
net om more
sinneloos te wees
ek't nooit besef
hoe stukkend ek is nie
totdat jy my hart

ek't nooit besef
hoe stukkend ek is nie
totdat jy my hart
kom oop krap het
ek't nooit besef
hoe onvoltooid ek is nie
totdat jy my voltooi het
en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
ek't nooit vergeet bedoel
toe ek gegroet het nie
maar ek weet dit is soms moeilik
om my te verstaan
ek't gedink dis genoeg
toe ek alles gee
maar blykbaar het dit net soos
die helfde gelyk
ek wens daar was 'n manier
om ander mense te help
om te sien hoe my verduidlikings
in die regte lewe behoort te lyk
ek't nooit besef
hoe stukkend ek is nie,
totdat jy my hart
kom oop krap het
ek't nooit besef
hoe onvoltooid ek is nie,
totdat jy my voltooi het
en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
ek't nooit besef
hoe stukkend ek is nie,
totdat jy my hart
kom oop krap het
ek't nooit besef
hoe onvoltooid ek is nie
totdat jy my voltooi het
en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0116 sec