Arende Lyrics & Tabs by Coenie de Villiers

Arende

guitar chords lyrics

Coenie de Villiers

Album : Karoonagte - Die Beste van Coenie De Villiers afrikaans PlayStop

St. Helena, Ceylon
span jou seile teen die son
en neem my terug na waar die lug

rooi lê teen die veld se rug
onder son en sekelmaan
soos 'n banneling betaam
O arend waar is jy
sirkel hier bo my
en laat my weer die vryheid sien
wat sluimer hier in my
om vry te wees soos jy
om vry te wees soos jy
St. Helena, Ceylon
waar doringdraad sy strikke om my draai
om vry te wees as ek net kon

St. Helena, Ceylon
waar doringdraad sy strikke om my draai
om vry te wees as ek net kon
maar hoe sal net die arende kan raai
onder ster en sekelmaan
soos 'n banneling betaam
O arend waar is jy
sirkel hier bo my
en laat my weer die vryheid sien
wat sluimer hier in my
om vry te wees soos jy
om vry te wees soos jy

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0104 sec