Sonrotse Lyrics & Tabs by Die Heuwels Fantasties

Sonrotse

guitar chords lyrics

Die Heuwels Fantasties

Album : MK Hoordosis 5 afrikaans PlayStop

As die son bo die rotse opkom
Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet
'n Mens het sy limiet

Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied
Ek weet ons is uniek
Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes
Wat generies in mekaar in pas
My elmboog omhoog
Gereeld te hoog gelig
Vroumens ons moet vlug Want ek's mos gees vat
Kaal keiser
Omgekoop en omgedop
Net my liggaam loop hier rond
Donderwolke, drama-oë
Sien net wat jy glo

Net my liggaam loop hier rond
Donderwolke, drama-oë
Sien net wat jy glo
Die peilings het al lankal bewys
Ons moet hier uit
Vroumens ons moet vlug
As 'n bekende gesig
Soos 'n vreemdeling lyk
Windloopneus
Al weer al die stuifmeel op geruik
'n Mens oorskry gereeld sy limiet
Als wat daar was het ek gevat
Als wat die wêreld verbied
Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes
Wat generies in mekaar in pas
My elmboog omhoog
Gereeld te hoog gelig
Vroumens ons moet vlug Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
Ek sweer ek probeer Vroumens ons moet vlug

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0126 sec