Gebore met 'n stukkende hart Lyrics & Tabs by Dewald Wasserfall

Gebore met 'n stukkende hart

guitar chords lyrics

Dewald Wasserfall

Album : Vergeet wat jy weet van liefde south africa PlayStop

Sit jou hande in die water.
Jy's gebore met 'n vinnige hart.
Wat vinnig lief kry.

En vinnig seer kry.
Vinnig vergeet wie's aan jou kant.
En jy sal my nooit onderkry.
Jy sal my nooit verstaan.
En jy sal my nooit kan seermaak nie.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Instrumenteel
Sit al jou pyn in jou verlede.
Dis al manier om heel te raak.
Sonder rede, sonder vrede.
Maar jy's sterker as die hand wat jou seermaak.

Dis al manier om heel te raak.
Sonder rede, sonder vrede.
Maar jy's sterker as die hand wat jou seermaak.
En jy sal my nooit onder kry.
Jy sal my nooit verstaan.
En jy sal my nooit kan seer maak nie.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Dit het so seergemaak, ek sal jou nooit vergeet nie.
Maar dit het my sterkgemaak.
Ek wou jou nooit verloor nie.
En jy sal my nooit onder kry.
Jy sal my nooit verstaan.
En jy sal my nooit kan seer maak nie.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
En jy sal my nooit onder kry.
Jy sal my nooit verstaan.
En jy sal my nooit kan seer maak nie.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
Ek is gebore met 'n stukkende hart.
liriekfabriek.
co.
za/atotz/dewald_wasserfall/gebore_met_n_stukkende_hart.
html#ixzz3Ky
DUj1DM Follow us: @
Afr_

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0122 sec