Waarmaker Lyrics & Tabs by Steve Hofmeyr

Waarmaker

guitar chords lyrics

Steve Hofmeyr

Album : 25 Jaar Se BestePlayStop

Waarmaker
Steve Hofmeyr
Inleiding

Waarmaker van al my planne, waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Die storie se naam was anders, wat is dit nou?
Wat is dit nou?
Ek's die ene wawielore.
Sê wat ek wil hoor.
Ek's vir altyd droomverlore, gee my net die woord.
En maak dit waa ... r.
En maak dit waar ...
My woorde waar ...
Maak my woorde waar.
Waarmaker van al my drome, wat droom ek nou?

My woorde waar ...
Maak my woorde waar.
Waarmaker van al my drome, wat droom ek nou?
Wat droom ek nou?
Klaarmaker van al die pyn en my hart sê: "Liewer Stop"
Stop alles nou.
Ek's die ene wawielore.
Sê wat ek wil hoor.
Ek's vir altyd droomverlore, gee my net die woord.
En maak dit waa ... r.
En maak dit waar ...
My woorde waar ...
Maak my woorde waar.
Maak my woorde waar.
Maak my woorde waar.
Maak my woorde waar.
My woorde waar.
Musiek en liriek deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0122 sec