Vat My Hand Lyrics & Tabs by Heinz Winckler

Vat My Hand

guitar chords lyrics

Heinz Winckler

Album : 'n Spesiale Aand Met Heinz Winckler pop PlayStop

Soos ek staan hier in jou oe
weet ek jy is gestuur van bo
om met my hart te toor

en elke keer wat ek jou soen
begin my wereld draai en ek weet
ons is bedoel
so vat my hand
en moenie los
my lewe vir jou
dis wat liefde kos
ons het n lewe saam begin
want die engele
het ons na mekaar gebring
elke keer wat ek aan jou raak
begin my hartdie waarheid praat

het ons na mekaar gebring
elke keer wat ek aan jou raak
begin my hartdie waarheid praat
wat ons is bedoel
en omdat ons vir mekaar gemaak is
weet ek in my hart
dat jy ook so voel
so vat my hand
en moenie los
my lewe vir jou
dis wat liefde kos
ons het n lewe saam begin
want die engele
het ons na mekaar gebring
jy's die bloed wat vloei hier in my are
jy's die stram van my hart se snare
jy's die lug wat skyn op n donker pad
jy's die beste besluit wat ek kon.
so vat my hand
en moenie los
my lewe vir jou
dis wat liefde kos
ons het n lewe saam begin
want die engele
het ons na mekaar gebring

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0095 sec