So Rock Ons Die Wêreld Reg Lyrics & Tabs by Nicholis Louw

So Rock Ons Die Wêreld Reg

guitar chords lyrics

Nicholis Louw

Album : So Rock Ons Die Wêreld RegPlayStop

So doen ons die myle
en so huil die byle
ons lewe dit

en niemand kry ons onder nie
almal wil oor ons lees
want almal wil soos ons wees
ons lewe dit
steek die vlam aan die brand
Om en om en om die wêreld
wag dit net vir jou,
Son en maan sal kom en gaan
dis joune
so maak jou reg,
So rock! Ons die wêreld reg
so maak ons 'n beter plek

so maak jou reg,
So rock! Ons die wêreld reg
so maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!
Niemand doen dit beter
Wêreldrekord brekers
Ons lewe dit
(Ons lewe dit)
en niks kry ons ooit onder nie
vergeet van jou verlede
dis lankal al vergewe
jy's die pyl se punt
En môre sal die son weer skyn
Son en maan sal kom en gaan
dis joune
so maak jou reg,
So rock! Ons die wêreld reg
so maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!
Ons sal nooit opgee nie!
Ons sal nooit ingee nie!
(So rock)
So rock! Ons die wêreld reg
so maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
So rock! Ons die wêreld reg
so maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk (Ons rock die wêreld!)
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0126 sec