Kwaad Lyrics & Tabs by Chris Chameleon

Kwaad

guitar chords lyrics

Chris Chameleon

Album : 7de HemelPlayStop

Die pad van die lewe loop lank en swaar
Teen die helling van jou grootste drome uit
En jy weet dat met jou grootste maat

Loop jy daai hange meer gemaklik uit
En soms voel ek ietwat bedroef
En soms voel ek net eenvoudig bedruk
Dan's daar niks wat my so goed opskroef
Soos n vriend se glimlag en n stywe druk
Sit bas en al in die wip verstrik
Wie anders as n vriend gaan jou dan daaruit ruk
As die dryfsand aan jou kinnebak lek
Is n vriend die een wat daar is om jou uit te trek
Kwaad vir jou maat?
Wat help dit dan jy's kwaad vir jou maat?
Vriend is veel meer werd as goud

Kwaad vir jou maat?
Wat help dit dan jy's kwaad vir jou maat?
Vriend is veel meer werd as goud
Want goud gaan jou nie troos
As die eensaamheid haar arms om jou vou
N vriend is daar as al die roem
En die gelag en glinstering
Verdwyn het uit die binnekring

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0059 sec