Die Onverkrygbare Lyrics & Tabs by Chris Chameleon

Die Onverkrygbare

guitar chords lyrics

Chris Chameleon

Album : Ek Herhaal Jou pop PlayStop

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
Met vingers op die tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop

Sal iemand gou as vriend ontpop
Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen
Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0108 sec