Jy Praat Nog Steeds My Taal Lyrics & Tabs by Bok van Blerk

Jy Praat Nog Steeds My Taal

guitar chords lyrics

Bok van Blerk

Album : De la Rey goeie musik hou so aan PlayStop

Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.

Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.
Want jy praat nog steeds my taal
Ja jy praat nog steeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
En ‘n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
Indie donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel

Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0142 sec