Koue Voete En Warm Liefde Lyrics & Tabs by Bok van Blerk

Koue Voete En Warm Liefde

guitar chords lyrics

Bok van Blerk

Album : Steek Die Vure AanPlayStop

Hey Willamina kan jou voete dans.
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat laat in die aand.
Hey Willamina is jou wêreld blou.

Ek onthou nog hoe ek alles kon blammeer op jou my grootste fout.
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde met jou koue lyfie hier langs my.
Hey Willamina hoor jy soek nou werk jy verkoop koeksusters by die kerk ek weet dis die moeite werd.
Sê my Willamina dink jy ons sou werk of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde, met jou koue lyfie hier langs my.
Ja koue hande kweek warm liefde, met jou koue lyfie hier langs my.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0056 sec