Ek Wil Lyrics & Tabs by Stef Bos

Ek Wil

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : KloofstraatPlayStop

Ek wil n lied sing dat alles omskryf Die klank van die stilte In die sosusvlei Ek wil ry in die Karroo En die son sien sak Ek wil drie mooi susters Wat daar op my wag Ek wil n resensent Wat oor my skryf Hoe lekker ek sing So los uit my lyf Ek wil alles en niks Saam en solo Ek wil voel soos n walvis In die Limpopo Ek wil... Ek wil... Ek wil Dat al die mense Heel die wereld van my hou Ek wil naar Parys En ek wil ... Ek wil reis rond die wereld Om huis toe te gaan Ek wil praat met n vreemde Om myself te verstaan Ek wil n plek in Infanta n Kasteel in die lug Ek wil woon in n dorp Met die naam van geluk Ek wil leef soos n held In n wonderlik boek Veg met n monster En vind wat ek soek Ek wil musiek hoor ...Wat my raak Ek wil lief wees Vir wie my haat Ek wil... Ek wil... Ek wil Ek wil dat al die mense Heel die wereld van my hou Ek wil naar Parys... in die Vrystaat En ek wil ...Ek wil met jou trou Ek wil leef van die lug Loop langs die strand Ek wil lees wat die lyne Vertel in jou hand Ek wil jou nie besit nie Ek wil jou nie h? Ek wil saam met jou loop Ek wil langs jou l? Ek wil... Ek wil... Ek wil Dat al die mense Heel die wereld van my hou Ek wil naar Parys en Ek wil nie dood nie en... Ek wil Bobotie En ek wil dit nou... en ek... Ek wil met jou trou


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0107 sec