Daai Blerrie Droom Lyrics & Tabs by Steve Hofmeyr

Daai Blerrie Droom

guitar chords lyrics

Steve Hofmeyr

Album : Waarmaker south africa PlayStop

Daai Blerrie Droom
Steve Hofmeyr
Inleiding

Is daar 'n droom, wat kan gedroom word?
Wat jou nader aan my bring?
Is daar 'n woord wat kan geglo word?
Soos deur die ore van 'n kind.
Sê my dit nou.
Sê wat jy wou.
Hier staan ons nou.
Instrumenteel
Is daar nog hoop, wat kan gebid word?
En 'n God wat als verstaan?
En in Sy wysheid oor my uitstort.
Net 'n lettergreep daarvan.

En 'n God wat als verstaan?
En in Sy wysheid oor my uitstort.
Net 'n lettergreep daarvan.
Sê my dit nou.
Sê wat jy wou.
Hier staan ons nou.
Instrumenteel
Ag, sit jou bye-byes in 'n kenvroet bottel.
Gooi dit weg daar in die diep blou see.
Kom fieks my frommels met 4 ton roller.
En as dit weer daai blerrie droom is.
Maak my wakker want, dis seer ...
Jy's al die liggies in my lewe.
Jy's die jumpstart vir my jet.
En my vlugplan oor die wolke.
Om jou hartjie te kom red.
Sê my dit nou.
Sê wat jy wou.
Hier staan ons nou.
Instrumenteel
Ag, sit jou bye-byes in 'n kenvroet bottel.
Gooi dit weg daar in die diep blou see.
Kom fieks my frommels met 4 ton roller.
En as dit weer daai blerrie droom is.
Maak my wakker want, dis seer ...
Musiek en liriek deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0076 sec