'n Handjie Vol Van Jou Lyrics & Tabs by Juanita du Plessis

'n Handjie Vol Van Jou

guitar chords lyrics

Juanita du Plessis

Album : Engel Van My HartPlayStop

Handjievol van Jou
Juanita du Plessis
Inleiding

Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou.
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou. ‘n Hartjie in die wasem van die spieël.‘n Briefie om te sê jy dink aan my.‘n Hand wat saggies raak aan myne.
Wanneer niemand anders sien.
Wat doen ek om jou te verdien.
Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou.
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.

Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou.
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Stilte as die son vir ons kom nagsê.‘n Oomblik wat ons weet wat ons wil hê.
Glimlag duisend woorde vol.
Wanneer niemand anders hoor.
Waar het ek my hart verloor.
Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou.
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou.
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n bietjie liefde.
Net ‘n handjievol van jou.
liriekfabriek.
co.
za/atotz/juanita_du_plessis/n_handjievol_van_jou.
html#ixzz3LG2c
X8OU Follow us: @
Afr_

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0081 sec