Was Ek Maar 'n Digter Lyrics & Tabs by Kupido

Was Ek Maar 'n Digter

guitar chords lyrics

Kupido

Album : 100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers, Volume 1PlayStop

was ek maar ‘n digter, sou ek dalk kon beskryf
wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel
in gewone taal mag dit klink asof ek oordryf

as ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel
ek sal jou lief hê tot die hane op hou kraai
tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
tot daar stilte oor die aande kom
en die wind nie langer waai
tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê
totdat al die woorde van my tong verdwyn
totdat die hoop beskaam en die son nie meer weer skyn
totdat die berge wegsink in die see en verewig daar bly lê
dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê
dis jy wat my in gedagtes kan weg voer
na die maan en die stêrre wat deur my venster loer

dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê
dis jy wat my in gedagtes kan weg voer
na die maan en die stêrre wat deur my venster loer
jy's die warm van ‘n kaggel vuur die sprank van volkel wyn
en die son wat die misplaag soggens laat verdwyn
ek is net ‘n mens en my swakheid lê by jou
hart en siel gee ek daar is niks wat ek weerhou
net voor die woorde opraak is daar iets wat ek nog moet sê
verewig liefling sal ek jou lief hê
totdat die berge wegsink in die see en verewig daar bly lê
dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê
dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0046 sec