Verjaarsdaglied Lyrics & Tabs by Stef Bos

Verjaarsdaglied

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : KaalvoetPlayStop

Veels geluk liewe maatjie Omdat jy verjaar Mag die Here jou seen En nog baie jare spaar Kom ons drink nog n bottel En ons huil na die maan En ons dans sonder sorge Op hierdie vulkaan Want hierdie land is nie die hemel En al kak ons soms af Ons sal kuier tot die einde Ons sal sing tot indie graf Moenie huil nie Moenie treur nie Daars n nuwe dag voor elk een wat jy verloor Moenie huil nie Moenie treur nie Kyk noord Gaan voort Daars elke dag weer koerante Wat ons stories vertel Van korrupsie en misdaad Wat ons almal ontstel Ja die herder het die land hier Vir 'n ruk sommer gelos En nou loop ons verlore soos skapies in die nag innie bos Maar vandaag skyn die son En die berge lê blou En jy moet weet daars baie mense Baie lief vir jou


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0125 sec