Vanaand Weer Ek En Jy Lyrics & Tabs by Arno Jordaan

Vanaand Weer Ek En Jy

guitar chords lyrics

Arno Jordaan

Album : Ek wil jou hê 20 PlayStop

Ek kom om jou te haal.
Ek kom hier lanks jou staan.
Ek hoop die windjie waai.

Jy hoort by my van and.
Jy loop hier in my drome.
Jy more hier met my kop.
Ek sien jou met my oe.
Jy is die mooiste pop.
Gooi jou hands in die lig.
Stamp jou voete op die grond.
Vanaand dans ek en jy tot die son op kom.
Gooi jou hands in die lig.
Stamp jou voete op die grond.
Vanaand weer ek en jy tot die son op kom.
Kom staan n biekie nader.

Stamp jou voete op die grond.
Vanaand weer ek en jy tot die son op kom.
Kom staan n biekie nader.
Kom staan hier lanks aan my.
Ek weet jy wil my he.
Jy weet wat ek gaan se.
Ek wil net aan jou raak.
Se my mag ek maar?
Ek vra jou kan ons weer nog n keer probeer?
Koor x2

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0105 sec