Vallei Lyrics & Tabs by Stef Bos

Vallei

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : Demo's Deel 01PlayStop

Vallei van die rus Hier kan jy wegdroom Met die wolke Hier kan jy saamval Met die sterre Hier is ons deel van die geheel Hier vind my woorde N bestemming Hier kan ik uitrus Van die noorde In deez vallei Van stille nagte Hier laat ek nou Die toekoms los Hier laat ek die Verlede agter Hier op die toetse Dans my vingers Hier in die bos Tussen die Wingerds Hier waar ons pad Vanaand kruis Onder die sterre Kom ek tuis Laat alles los nou Dat wat jou vashou Jou gedagtes En jou sorge Ons is hier Ons is vandaag Ons leef altyd al Vir morre Dit is die wind Wat met ons praat Luister goed Naar wat hy se Die geluk kom nooit Te laat nie Ons kyk te min Naar wat ons het Hier op die toetse Dans my vingers Hier in die Bos Tussen die Wingerds Hier waar ons pad Vanaand kruis Onder die sterre Kom ons tuis


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0072 sec