Tussen die liefde en de leegte Lyrics & Tabs by Stef Bos

Tussen die liefde en de leegte

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : Beste van BosPlayStop

En ek is altijd maar oppad Altijd maar oppad Ek reis onrustig en onseker Tussen die liefde en die leegte Dis nie 'n lewe om te deel nie En tog behoort my hart aan jou Maar laat my nie te veel beloof nie Want ek bly my droom getrou En ek wil nog soveel woorde sing Dit is 'n passievolle drang Ek wil aleen wees en ook bij jou wees Maar ek vind nooit die balans En ek is altijd maar oppad Altijd maar oppad Ek reis onrustig en onseker Tussen die liefde en die leegte


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0088 sec